Solidariteit Helpende Hand (George Tak)
Remember you found this company at Infoisinfo
(08) 2840 614?
Solidariteit Helpende Hand is 'n artikel 21 maatskappy wat funksioneer binne die raamwerk van Solidariteit. Ons is besig met 'n omvattende hulpverleningsprogram wat op 'n daaglikse en aaneenlopende basis volgehou word - sodoende in ons doel te slaag met opheffing en selfhelp. Ons tak in George word deur 5 vrywilligers beman en ons poog om oplossings te vind vir die maatskaplike nood in ons gemeenskap.
We don't have any social media account of this company
This business has no pictures or videos
Reviews of Solidariteit Helpende Hand (George Tak) (0)